Our Insights

We keep you updated

GO
GO
Filter: Foreigner
Deel 2: Kan ek my huis verkoop aan ‘n buitelander woonagtig buite Suid-Afrika?

27 September 2012

Jou strandhuis is in die mark vir verkoop of verhuring. Die Franse paartjie het die advertensie op die internet gesien,... kontak gemaak uit Frankryk en stel belang om jou strandhuis te koop of te huur vir vakansies in Suid-Afrika of selfs later in te woon indien die man se aanstelling as streeksbestuurder van die nuwe Afrika-been van sy Franse maatskappy realiseer. Is dit so maklik? Kan jy sommer net jou huis so oor die telefoon verhuur of verkoop aan hierdie buitelanders? Sal die transaksie geldig wees en is daar spesifieke vereistes vir so ‘n transaksie? Die antwoorde op hierdie vrae is van groot belang vir verhuurders en verkopers wat buitelandse huurders of kopers in gedagte het.

READ MORE
411
Article
Deel 1: Kan ek my huis verkoop aan ‘n buitelander woonagtig in Suid-Afrika?

21 August 2012

Die Franse paartjie is vir ten minste die volgende twee jaar woonagtig in Suid-Afrika weens die man se aanstelling as... streeksbestuurder van die nuwe Afrika-been van sy Franse maatskappy. Jou huis is in die mark en hulle wil dit graag huur of moontlik selfs koop, hulle geld is beskikbaar en die maatskappy gaan vir die trek betaal. Is dit so maklik? Kan jy sommer net jou huis verhuur of verkoop aan hierdie buitelanders? Sal die transaksie geldig wees en is daar spesifieke vereistes vir so ‘n transaksie? Die antwoorde op hierdie vrae is van groot belang vir verhuurders en verkopers wat buitelandse huurders of kopers in gedagte het.

READ MORE
413
Article
Can I lease or sell my house to a foreigner?

17 July 2012

Can a foreigner lease or purchase immovable property in South Africa? And, if this is possible, what are the requirements... for such a transaction to be valid? Also, can I lease or sell my property to any foreigner? The answers to these questions are pertinent to landlords and sellers garnering interest of foreign tenants and purchasers.

READ MORE
382
Article

What is the latest in Labour Law?

To subscribe to our Labour Law Newsletter, send an email to karlien@dbmlaw.com